in die Nuwe Testament


Die koms van die Koninkryk Afdruk E-pos
Die Koninkryk van Christus in die Nuwe Testament
Geskryf deur Prof. Gerrit Smit   

Baie publikasies verskyn deesdae oor die "wederkoms" van Christus, en dit wil lyk dat as iemand baie geld uit 'n boek wil maak, hy oor die wederkoms skryf. Daar is egter baie publikasies wat mense meer deurmekaar maak, en ver van die waarheid staan. Hierdie artikel probeer om ernstig, maar nugter oor die koms van die Koninkryk te dink, soos wat die Nuwe Testamentiese skrywers ons leer...

Lees meer...
 
Die Groot Verdrukking Afdruk E-pos
Nuwe Testament
Geskryf deur Prof. Gerrit Smit   

Daar is 'n groot verdrukking voor die wederkoms. Wanneer?

Hoe ver nog voor Christus weer kom?

Lees meer...
 
Paulus se tentmakersbediening Afdruk E-pos
Nuwe Testament
Geskryf deur Prof. Gerrit Smit   

Wat bedoel die Bybel met die opmerkings dat Paulus 'n tentmaker in Korinte was. Wat was 'n tentmaker? Hoekom het Paulus die beroep gekies terwyl hy geregtig was daarop om deur die gemeentes onder wie hy gewerk het, onderhou te word? Ons stel ondersoek in na die gebruik van Paulus se "tentmakersbediening".

Lees meer...
 
'n Kameel deur die oog van 'n naald Afdruk E-pos
Nuwe Testament
Geskryf deur Prof. Gerrit Smit   

Wat bedoel Jesus met die woorde: “dit is makliker vir ’n kameel om deur die oog van ’n naald te gaan as vir ’n ryk man om in die koninkryk van God in te gaan”? (Matt. 19:24).

Lees meer...
 
Eer en skaamte in die Nuwe Testament Afdruk E-pos
Sosiale waardes
Geskryf deur Prof. Gerrit Smit   

Die mense in die tyd van die Nuwe Testament het baie anders gedink as wat ons vandag doen. Vandag word algemeen aanvaar dat "eer" en "skaamte" 'n belangrike rol gespeel het in die sosiale lewe van die mense van die Nuwe Testamentiese tyd. Dit word ook algemeen aanvaar dat ons hierdie belangrike sosiale "spel" moet verstaan, om sekere dele in die Bybel beter te verstaan.

Lees meer...
 
Enkele belangrike teologiese aspekte in die Markus-evangelie Afdruk
Teologie
Geskryf deur Prof. Gerrit Smit   

Enkele belangrike teologiese aspekte in die Markus-evangelie, asook belangrike terme in die boek

Lees meer...
 
Enkele belangrike teologiese terme by Mattheus Afdruk E-pos
Teologie
Geskryf deur Prof. Gerrit Smit   

Belangrike teologiese terme by Mattheus

Lees meer...