Oor die Antieke Tyd


Die Dooie Seerolle Afdruk E-pos
Die Qumranrolle
Geskryf deur Prof. Gerrit Smit   

Wie was die Esseners? Wat is die Dooie Seerolle? Wie was die Qumrangemeenskap? Wat het hulle geleer? Hier is 'n oorsig oor die belangrikste sake in verband met die Qumranrolle...

Lees meer...
 
Die teologiese klimaat tussen die twee testamente Afdruk
Die Tussen-Testamentêre tyd
Geskryf deur Prof. Gerrit Smit   

Die teologie van die Jode in die tussentestamentêre tyd - Tussen Ou Testament (OT) en Nuwe Testament (NT)

Lees meer...
 
Egiptiese godsdiens in die tyd van Eksodus tot Konings Afdruk E-pos
Egipte
Geskryf deur Prof. Gerrit Smit   

‘n Opsomming van die godsdiens van die Egiptenare in die tyd van die Eksodus-gebeure tot die Koningstydperk

Lees meer...
 
Die gebruike en gewoontes van die Bybel Afdruk E-pos
Gebruike
Geskryf deur Prof. Gerrit Smit   

Die gebruike en gewoontes van die Bybel is vir ons soms baie vreemd. Ons verstaan partykeer baie moeilik wat sekere dele in die Bybel bedoel omdat ons nie die mense van die Bybelse tyd se manier van dinge doen verstaan nie. Ons is verwyder van kultuur, tyd en plek van die Bybelse mense. Dit is tog baie belangrik dat ons weet hoe die mense in die Bybelse tyd oor sekere dinge gedink het en hoe hulle geleef het. Sodoende verstaan ons die boodskap van die Bybel, wat eerste aan daardie mense gerig was, baie beter.

Lees meer...
 
Sosiale rolle in die Bybel Afdruk E-pos
Sosiale rolle in die Bybel
Geskryf deur Prof. Gerrit Smit   

In die Bybel leer ons dat mense vir God belangrik is. Maar daar was 'n tyd in die geskiedenis van die Bybelse mense dat die sosiale rolle baie anders was as na die koms van Christus. Christus het die sosiale rol van veral die sosiaal uitgeworpenes in 'n hele nuwe lig kom stel. 

Lees meer...