Oor die Kerk


Waarom verskil die datum van paasfees elke jaar? Afdruk E-pos
Algemeen
Geskryf deur Prof. Gerrit Smit   

Hoekom verskil Paasfees se datum elke jaar?

 
Het Jesus op die derde dag opgestaan? Afdruk E-pos
Belydenisse
Geskryf deur Prof. Gerrit Smit   

Baie navrae kom oor die verstaan van die opstanding van Jesus op die derde dag. Hoe het die Bybelskrywers die tyd wat Jesus in die graf was, bereken?

 
Ter helle neergedaal? Afdruk E-pos
Belydenisse
Geskryf deur Prof. Gerrit Smit   

‘n Vraag wat al by baie gelowiges opgekom het, en seker al baie debatte in kerke uitgelok het, is die vraag: wat beteken dit as die 12 artikels leer dat Christus "ter helle neergedaal" het?

 
Kan ons vandag nog wonderwerke verwag? Afdruk E-pos
Wonderwerke
Geskryf deur Prof. Gerrit Smit   

Kom wonderwerke vandag nog voor soos in die Bybelse tyd? Wat van groepe wat meen dat hulle wonderwerke doen, soos om duiwels uit te dryf of mense gesond te bid? Wat leer die Bybel?