Category Archives: Oor die Antieke Tyd

Die gebruike en gewoontes van die Bybel

Die gebruike en gewoontes van die Bybel is vir ons soms baie vreemd. Ons verstaan partykeer baie moeilik wat sekere dele in die Bybel bedoel omdat ons nie die mense van die Bybelse tyd se manier van dinge doen verstaan nie. Ons is verwyder van kultuur, tyd en plek van die Bybelse mense. Dit is tog baie belangrik dat ons weet hoe die mense in die Bybelse tyd oor sekere dinge gedink het en hoe hulle geleef het. Sodoende verstaan ons die boodskap van die Bybel, wat eerste aan daardie mense gerig was, baie beter.

Continue reading Die gebruike en gewoontes van die Bybel