Daar is ‘n groot verdrukking voor die wederkoms. Wanneer?
Hoe ver nog voor Christus weer kom?
Daar is ‘n groot verdrukking voor die wederkoms. Wanneer?
Hoe ver nog voor Christus weer kom?
Wat bedoel die Bybel met die opmerkings dat Paulus ‘n tentmaker in Korinte was. Wat was ‘n tentmaker? Hoekom het Paulus die beroep gekies terwyl hy geregtig was daarop om deur die gemeentes onder wie hy gewerk het, onderhou te word? Ons stel ondersoek in na die gebruik van Paulus se “tentmakersbediening”.
Wat bedoel Jesus met die woorde: “dit is makliker vir ’n kameel om deur die oog van ’n naald te gaan as vir ’n ryk man om in die koninkryk van God in te gaan”? (Matt. 19:24).